House for sale in Grimbeeck Park - 4 bedroom 13526212

For Sale
Back

House, Grimbeeck Park, Potchefstroom | Ref: 13526212

Soek jy spasie? 4 Slaapkamer 3 badkamers en dubbel motorhuis,

Is jy opsoek na spasie, wel moenie verder soek nie.

Hier is 'n Prag belegging, in die middel van die uitsoek area Grimbeek Park, wat beslaan uit:
3 Slaapkamers wat almal ingeboude kaste inhet.
1 van die slaapkamers het en-suite badkamer wat bad, wasbak en toilet inhet.
Die ekstra hoofslaapkamer het ook sy eie en-suite badkamer wat ook bad, toilet en wasbak inhet, en dan is daar 'n aantrekkamer wat ingeboude kaste inhet.
3rde badkamer is vol badkamer met bad, stort, wasbak en toilet in.

2 gangkaste verseker dat daar baie ekstra pakplek is.

Sitkamer, eetkamer, TV Kamer rond die huis netjies af.

Groot kombuis, met oog-hoogte oond en stoof met baie kaste.
Aparte opwas gedeelte en dan is die waskamer ook apart met ingeboude kaste.

Huis het direkte ingang na motorhuis en daar is aparte slaapkamer.

Tuin kan lushof vir ieder en elk wees.

Grimbeek Park / Potchefstroom

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 1,415.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes

Vicinity:

Die eiendom is maksimum 5 km van al die winkelkomplekse van Potchefstroom soos Mooiriver mall, Riverwalk en Canal Crossing.

Schools:

Laerskool Baillie Park en Hoerskool Ferdinand Postma is nie te ver van die eiendom nie.
  • Map of Area

Louw Jacobs

House for sale in Grimbeeck Park - 4 bedroom, Louw Jacobs
Office: 082... 0824804649 Show Numbers
Cell: 082... 0824804649 Show Numbers
Email: ... Louw Jacobs Show Email
Fax:
View my Properties
" class="img-responsive">

Properties 4 All

Office: 018... 018 294 6221 Show Numbers
Fax: 086 625 6173

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Grimbeeck Park, Potchefstroom, North West

Hierdie eiendom is gevestig in die Grimbeekpark area in 'n sekuriteits...
R 2 395 000

Grimbeeck Park, Potchefstroom, North West

This townhouse is situated in an up-market area and will be perfect fo...
R 1 100 000
  • R 1,900,000

    3 Bedroom House for sale in HEILIGE AKKER

  • R 1,900,000

    3 Bedroom House for sale in GRIMBEECK PARK

  • R 1,900,000

    7 Bedroom House for sale in Die Bult

  • R 1,900,000

    4 Bedroom House for sale in Die Bult

  • R 1,900,000

    4 Bedroom House for sale in Grimbeeck Park

  • R 1,900,000

    4 Bedroom House for sale in BAILLIE PARK

  • R 1,900,000

    4 Bedroom House for sale in DIE BULT

  • R 1,900,000

    3 Bedroom House for sale in Dassie Rand

  • R 1,898,000

    3 Bedroom House for sale in Van Der Hoff Park