House for sale in Potchefstroom - 3 bedroom 13325494

For Sale
Back

House, Potchefstroom, Potchefstroom | Ref: 13325494

Gevestigde 3 slaapkamer huis met prag tuin

Die portaal laat jou besef dat die huis karakter het en spesiaal is.
3 Slaapkamer huis, waar al die slaapkamers ingeboude kaste inhet. Al die slaapkamers het teël vloere.
Albei badkamers is volledig met Bad, Stort, Toilet en wasbak.
Lekker groot sit en eetkamer met aparte tv/woonkamer.
Kombuis is uniek en daar is genoeg kaste vir ieder en elk.
Die tuin is groot en die groot grasperke word mooi na gekyk.
Die buite braai area kyk uit op die tuin en mens kan wegraak in die rustigheid vanself.

Kontak ons om die eiendom te kan besigtig.

Potchefstroom

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 1,427.00
  • Borehole
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes

Vicinity:

Eiendom is naby aan Potcehfstroom se middedorp geleë en dus naby aan die polisie stasie, potchefstroom se hoof poskantoor.
Potchefstroom se algemene hospitaal is ook net omtrent 1km weg.

Schools:

Girls high is net oorkant die pad en Potchefstroom central is net om die draai.
Dan is volkskool ook baie naby aan die eiendom
  • Map of Area

Louw Jacobs

House for sale in Potchefstroom - 3 bedroom, Louw Jacobs
Office: 082... 0824804649 Show Numbers
Cell: 082... 0824804649 Show Numbers
Email: ... Louw Show Email
Fax:
View my Properties
" class="img-responsive">

Magda le Roux

House for sale in Potchefstroom - 3 bedroom, Magda le Roux
Office: 018... 0182946221 Show Numbers
Cell: 083... 0834466129 Show Numbers
Email: ... Magda Show Email
Fax:
View my Properties

Properties 4 All

Office: 018... 018 294 6221 Show Numbers
Fax: 086 625 6173

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Potchefstroom, Potchefstroom, North West

Excellently priced! You are invited to view this superb and lovely fam...
R 1 088 000

Potchefstroom, Potchefstroom, North West

Die portaal laat jou besef dat die huis karakter het en spesiaal is. ...
R 1 590 000
  • R 1,590,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 1,590,000

    3 Bedroom Townhouse for sale in Baillie Park

  • R 1,590,000

    2 Bedroom House for sale in POTCHEFSTROOM

  • R 1,590,000

    7 Bedroom Farms for sale in Haaskraal Ah

  • R 1,590,000

    3 Bedroom House for sale in Potchefstroom

  • R 1,589,000

    4 Bedroom House for sale in POTCHEFSTROOM CENTRAL

  • R 1,589,000

    3 Bedroom House for sale in Potchefstroom Central

  • R 1,588,000

    3 Bedroom House for sale in GRIMBEECK PARK

  • R 1,585,500

    Commercial for sale in Miederpark