Farms for sale in Mooinooi - 5 bedroom 13488442

For Sale
Back

Farms, Mooinooi, Mooinooi | Ref: 13488442

Geleentheid wat nie sommer weer herhaal sal word nie!!!

Geleentheid wat nie sommer weer herhaal sal word nie. Hierdie eiendom is gelee in Elandsdrift, Mooinooi omgewing, teenaan teerpad wat voordelig is vir toekomstige ontwikkeling of besigheids geleentheid. Slegs 1km vanaf Mooinooi dorp.

Netjiese woning met besondere ruim vertrekke. Lapa met geriewe. Woonstel wat ekstra inkomste kan verseker. Veilig omhein met elektroniese hek. Ideale geleentheid vir die kleinboer.

Drie fase Eskom krag, sterk boorgat.

Gelee in goeie omgewing, naby alle aktiwiteite, skole, kerke, sakesentrums en vulstasies. Slegs 40 km vanaf Sun City, 30 km vanaf Rustenburg asook Brits.

Hierdie kleinhoewe is naby Buffelspoort vakansie oord, Buffelspoortdam vir water plesier en vele meer toeriste aantreklikhede, asook naby myne en mynbedrywighede.

Eiendomsgrootte - 8 Ha
Woning - 320 m2
Woonstel - 80 m2

Sitkamer
Leef area
Eetkamer
Studeerkamer
5 Slaapkamers
2 Badkamers
Opwas
Stoep
Lapa met braai
Swembad

Twee slaapkamer woonstel met dubbel afdak
Stoorkamer

Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 150.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Carpets & Tiles
  • 8.00
  • Ha
  • 320.00
  • Plaster
  • Yes
  • 1.00
  • 2.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Corigated Iron

Vicinity:

Gelee in goeie omgewing, naby alle aktiwiteite, skole, kerke, sakesentrums en vulstasies. Slegs 40 km vanaf Sun City, 30 km vanaf Rustenburg asook Brits.

Schools:

Gelee in goeie omgewing, naby alle aktiwiteite, skole, kerke, sakesentrums en vulstasies. Slegs 40 km vanaf Sun City, 30 km vanaf Rustenburg asook Brits.
  • Map of Area

Pietie Hattingh

Farms for sale in Mooinooi - 5 bedroom, Pietie Hattingh
Office: 012... 0122583012 Show Numbers
Cell: 082... 0826519809 Show Numbers
Email: ... Pietie Hattingh Show Email
Fax:
View my Properties

PT Hattingh Properties

Office: 012... 012 258 3012 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Mooinooi, Mooinooi, North West

NORTH WEST - MOOINOOI - GROENKLOOF This characteristic old farm...
R 1 950 000

Mooinooi, Mooinooi, North West

8,5 Ha for sale close to Mooinooi. GREAT POTENTIAL FOR ORGANIC FA...
R 1 800 000
  • R 2,750,000

    4 Bedroom Smallholdings for sale in Mooinooi

  • R 2,750,000

    6 Bedroom House for sale in Mooinooi

  • R 2,300,000

    3 Bedroom Smallholdings for sale in Mooinooi

  • R 2,300,000

    4 Bedroom Game Ranch for sale in Barnardsvlei

  • R 2,250,000

    5 Bedroom Farms for sale in Mooinooi

  • R 2,200,000

    3 Bedroom House for sale in Barnardsvlei

  • R 2,200,000

    3 Bedroom Smallholdings for sale in Barnardsvlei

  • R 1,980,000

    3 Bedroom Farms for sale in Mooinooi

  • R 1,950,000

    3 Bedroom Farms for sale in Mooinooi