House for sale in Hartbeespoort - 5 bedroom 3234619

For Sale
Back

House, Hartbeespoort, Hartbeespoort | Ref: 3234619

Uitstekende Geleentheid!!!

Hartbeespoort - Zandfontein - R6.4 Mil

Onmiddelik beskikbaar in 'n Pragtige Omgewing, Noord van die Magaliesberge!

16.123 Hektaar plaas te koop.

Sentraal gelee naby Gauteng, Sun City en lughawes.

Onbeperkte moontlikhede.

Ideaal om 'n besigheid vanaf te bedryf.

Woning: Ruim, Moderne en gerieflike woning.

Veilig omhein met Seuriteit Straat Ligte rondom die huis.

Vier perdestalle en oefening vir afleiding!

* 5 Slaapkamers
* 2 Badkamers
* 2 Ruim Sitkamers
* 2 Eetkamers
* Moderne Kombuis met baie Kaste
* 1 Ontspanningsarea met kroeg
* Lugveroeling, Dakwaaiers, Ondervloerse Verhitting
* Studeerkamer
* Swembad
* 2 Bediende Kamers met badkamer
* Ruim 2 Slaapkamer Woonstel
* Plaveisel
* Dubbel Motorhuis en 4 Afdakke
* Sterk Water
* 3 Fase Krag

Kantoorblok:

Pragtige, Ruim Woning wat maklik omskep kan word in 'n Kantoorblok met 'n ruim Konferensiaal, kroeg en ontspanningsgeriewe, ontvangs, 7 - 8 Kantore.

Genoeg onderdak parkering, netjiese geplavei.

Ideale geleentheid vir kantore naby myn - aktiwiteite.

Aparte 2 Slaapkamer woonstel wat as aparte Privaat Woonstel of Kantore aangewend kan word.

Werkswinkel en Stoor:

350 sqaure meter Werkswinkel met 3 Fase Krag, Sekuriteitstelsel met sekuriteitsligte en groot stoorkamer. Ideale Werksplek en Stoorplek vir swaar masjinerie en trokke.


Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 200.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 16.00
  • Ha
  • Yes
  • Yes
  • 2.00
  • 2.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes

Vicinity:

Die eiendom is 20 minute se ry na verskeie winkel sentrums asook hospitale en banke. Sleg 30 minute se ry na Pretoria Noord

Schools:

Die eiendom is naby aan staat en privaat skole gelee.
  • Map of Area

Pietie Hattingh

House for sale in Hartbeespoort - 5 bedroom, Pietie Hattingh
Office: 012... 0122583012 Show Numbers
Cell: 082... 0826519809 Show Numbers
Email: ... Pietie Hattingh Show Email
Fax:
View my Properties

PT Hattingh Properties

Office: 012... 012 258 3012 Show Numbers
Fax:

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Hartbeespoort, Hartbeespoort, North West

Noord Wes - Hartbeespoort - Hartbeestfontein Verdien Ekstra Inkomst...
R 3 600 000

Hartbeespoort, Hartbeespoort, North West

DEVELOPERS OPPORTUNITY!!!! 4.0804 HA SMALL HOLDING IN HARTBEESPOORT...
R 5 500 000
  • R 6,500,000

    4 Bedroom House for sale in Hartbeespoort

  • R 6,500,000

    Farms for sale in Hartbeespoort

  • R 6,500,000

    4 Bedroom Golf Estate for sale in Pecanwood

  • R 6,500,000

    5 Bedroom Golf Estate for sale in Pecanwood

  • R 6,400,000

    5 Bedroom House for sale in Hartbeespoort

  • R 6,360,000

    4 Bedroom Golf Estate for sale in Pecanwood

  • R 6,360,000

    4 Bedroom Golf Estate for sale in Pecanwood

  • R 6,290,000

    3 Bedroom Farms for sale in Hartbeespoort

  • R 6,260,000

    4 Bedroom House for sale in Magalies Golf Estate