Development for sale in Brits - 3 bedroom 3246501

For Sale
Back

Development, Brits, Brits | Ref: 3246501

Ontwikkeling Paradys, 48 goedgekeurde erwe met bouplanne en Art Gallery, Nasionale gedenk waardighei

Hierdie kosbare eiendom, 5.5ha aan die voet van die Magaliesberg, regoor die golfbaan en ongeveer 2-3km vanaf Damdoryn. Dit bestaan uit 2 bekende kuns museums, swembad met aantrekkamer, die besproeing stelsel toegerus met pompe staan tans in ongebruik. Daar is ook 43 reeds opgesnyde erwe met goedgekeurde planne. Daar is ook 3 verskillende wooneenhede op die perseel. Die swembad is in ongebruik want die eienaar is met tye weg op besigheid. Hierdie eiendom is werklik iets om te sien en te beleef. Die kunsgallery is ook 'n moet om te sien.'n Paar km vanaf al die kuierplekke en vlooimarkte soos Camelian Village asook Upperdeck wat 'n baie gewilde kuierplek is. As jy deur die tonnel by die dam ry is daar ook 'n groot inkopiesentrum en 'n ent van daaraf is jasmyn ook 'n baie gewilde groentemark en eetplek en elke naweek is daar ook stalletjies wat allerhande tuisgemaak en tuisgebak verkoop.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 3,000.00
  • 1.00
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Beautiful Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • stone and tiles
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 5.00
  • Ha
  • 200.00
  • 45.00
  • 400.00
  • 100.00
  • Yes
  • sone and plaster
  • plaster
  • steel
  • normal
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • single
  • Iron

Vicinity:

Regoor Brits Golfklub, Hartebeespoort dam en Damdoryn daaglikse vlooimark, Kosmos en baie besienswaardighede.

Schools:

Hartebeespoort Laerskool en Hoërskool
  • Map of Area

Elsa van Zyl

Development for sale in Brits - 3 bedroom, Elsa van Zyl
Office: 012... 0122525539 Show Numbers
Cell: 082... 0829788956 Show Numbers
Email: ... Elsa van Zyl Show Email
Fax: 0122524504
View my Properties

Chire Eiendomme

Office: (01... (012) 252-4504 Show Numbers
Fax: 086 693 4757

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Brits, Brits, North West

North West 143 Hectare Mountain farm with stunning river front. ...
R 4 300 000

Brits, Brits, North West

48 Hektaar Hoogs Produktiewe Plaas Hartbeespoort – Brits R 14.5mi...
R 14 500 000
  • R 7,500,000

    Commercial for sale in Brits

  • R 7,450,000

    Farms for sale in Zandfontein

  • R 7,420,000

    11 Bedroom Farms for sale in Brits

  • R 7,200,000

    3 Bedroom Farms for sale in Zandfontein

  • R 7,000,000

    3 Bedroom Development for sale in Brits

  • R 6,999,000

    40 Bedroom Guest House for sale in Brits

  • R 6,995,000

    Lodge for sale in Brits

  • R 6,950,000

    3 Bedroom Farms for sale in Blauwbank

  • R 6,900,000

    4 Bedroom Smallholdings for sale in De Kroon