Smallholdings for sale in Soutpansdrift - 3 bedroom 3121673

For Sale
Back

Smallholdings, Soutpansdrift, Brits | Ref: 3121673

Excellent Buy

3ha plot met 'n baie netjiese huis wat met siersteen gebou is en wat die onderhoud baie verminder. Die huis is so goed soos nuut met 2 slaapkamers, 1 badkamer met bad en stort, sitkamer en 'n pragtige kombuis. Die huis is so gebou dat daar aangebou kan word indien 'n derde slaapkamer nodig is. Die prys is ook drasties verlaag. Daar is 'n winkel 'n ent van die plot en ook 'n skooltjie. Soek jy 'n plekkie uit die dorp met bewerkte land? Dis dan die een om na te kyk. Die land strek tot by die rivier. Die plot is +- 10 kilometer uit die dorp uit. Daar is ook 'n buitegebou wat bietjie aandag kort. Hier kan jy nog bou en beplan en dit in 'n spoggerige plek verander of net so los en die lande bewerk. Die hele land is sigbaar vanaf die huis. Die plot is 2 kilometer vanaf die R511. Die rivier is loopafstand en ook deel van die plot.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 2,000.00
  • Yes
  • Neat Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 6.00
  • Ha
  • 120.00
  • 15.00
  • Plaster
  • Facebrick
  • Steel
  • Rhino
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • One Story
  • Tile
  • Good

Vicinity:

Op die Thabazimbipad +- 10 km uit die dorp.

Schools:

Pansdrift Laerskool
  • Map of Area

RENEE DE JAGER

Smallholdings for sale in Soutpansdrift - 3 bedroom, RENEE DE JAGER
Office: 012... 0122524504 Show Numbers
Cell: 084... 0846666740 Show Numbers
Email: ... RENEE DE JAGER Show Email
Fax: 0866934757
View my Properties

Chire Eiendomme

Office: (01... (012) 252-4504 Show Numbers
Fax: 086 693 4757

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Soutpansdrift, Brits, North West

3ha plot met 'n baie netjiese huis wat met siersteen gebou is en wat d...
R 1 050 000

Soutpansdrift, Brits, North West

Pragtige dubbelverdieping huis met vyf slaapkamers, een studeerkamer e...
R 3 250 000
  • R 1,055,000

    3 Bedroom Residential for sale in Elandsrand

  • R 1,050,000

    Vacant Land for sale in Brits

  • R 1,050,000

    4 Bedroom Residential for sale in Elandsrand

  • R 1,050,000

    1 Bedroom Residential for sale in Zoutpansdrift

  • R 1,050,000

    3 Bedroom Smallholdings for sale in Soutpansdrift

  • R 1,050,000

    3 Bedroom Residential for sale in Brits

  • R 1,045,000

    3 Bedroom Residential for sale in Brits

  • R 1,020,000

    3 Bedroom Residential for sale in Brits

  • R 1,020,000

    3 Bedroom House for sale in Central