Game Ranch for sale in Groot Marico - 4 bedroom 3069489

For Sale
Back

Game Ranch, Groot Marico, Groot Marico | Ref: 3069489

Once in a Lifetime Opportunity

Grondtipe: wissel rooi, gruis en gedeelte turf
Ingelyste water: Groot marico dam 20,4ha , moederlyn,
Eskom 3 fase krag
3m wild omheining baie netjies.
4 store
1 werkswinkel
5 afdakke
1 hoof woonhuis
5 chalets
Lieflike plaas in Marico. Dis bosveld. By die dam is 'n lekker houtdek om te kyk na al die wildlewe. Alles in die plek is baie netjies. Die Chalets is mooi geteël en ook baie netjies. Daar is slaapplek vir 34 mense elk met sy eie boma. Hoofhuis is 300m2 met 4 slaapkamers en 'n en-suite. 'Ook 'n heerlike lapa en kroeg met 'n kombuis wat 'n lekker kuierplek is.die stoor is 7,5 x 15m vir voertuie. Bediendekwartiere en kantoorDaar is 3 fase krag. Die badkamers is ook baie mooi uitgeteël. Hierdie is werklik 'n rustige bosveldplaas vir die wat vêr van die stad se gewoel vir 'n bosveld vakansie. Daar is 4 kanonspuite op die moederlyn. 2 x MF Trekkers, 1 x Toyota D/C besigtigingsvoertuig. Groot bystand lister generator. Bossnyer, grassnyer en baie meer. Daar is 3 ha lusern onder besproeiing. Lewende hawe by raming: Koedoe 25, Rooibok 300, waterbok 15, Njalas 25, Rooihartbees, Blesbok 30, Blouwildebeeste 20, Zebra 2. Btw geregistreer. 20 ha kry ouvoorwater.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 3.00
  • Yes
  • Beautiful Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 536.00
  • Ha
  • 300.00
  • Yes
  • Jetty
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tile
  • Excellent
  • 2x MF trekkers
    1x Toyota d/cub besigtiging voertuig
    Groot bystand generator
    Boorgatpomp & watertenk
    Brandblustoerusting op sleepwa
    Slagkamer kragopwekker
    Vrieskamer kragopwekker
  • 25 Koedoes
    300 Rooi en gems bokke
    15 waterbokke
    25 Njalas
    20 Blou willebeeste
    30 Rooi hartbeeste
    30 blesbokkie
    2 Zebra's

Vicinity:

In Groot Marico distrik. Naby Riekertsdam.
  • Map of Area

RENEE DE JAGER

Game Ranch for sale in Groot Marico - 4 bedroom, RENEE DE JAGER
Office: 012... 0122524504 Show Numbers
Cell: 084... 0846666740 Show Numbers
Email: ... RENEE DE JAGER Show Email
Fax: 0866934757
View my Properties

Chire Eiendomme

Office: (01... (012) 252-4504 Show Numbers
Fax: 086 693 4757

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Groot Marico, Groot Marico, North West

Grondtipe: wissel rooi, gruis en gedeelte turf Ingelyste water: Gro...
R 13 500 000

Groot Marico, Groot Marico, North West

ZZ7501 *******Koedoesfontein 16ha Vacant Land selling at bargain pr...
R 950 000
  • R 13,500,000

    4 Bedroom Game Ranch for sale in Groot Marico

  • R 950,000

    Vacant Land for sale in Groot Marico

  • R 870,000

    3 Bedroom House for sale in Groot Marico