House for sale in Grimbeeck Park - 4 bedroom 13549013

For Sale
Back

House, Grimbeeck Park, Potchefstroom | Ref: 13549013

Beautiful 4 Bedroom House in Grimbeekpark

Hierdie is 'n wonderlike familie leefhuis met fantastiese tuine. 1534 sq met pragtige swembad en groen grasperke met 'n onthaal area. Wonderlike kuier area vir die somer dae by die swembad. Kunstige moderne huis met meer as wat jy kan verwag. Spog buurt met die mooiste omliggende huise. Die Huis self het 'n oop plan kombuis met groot leef areas en vertrekke. Naby Mooirivier mall en ander winkel sentrums. Stil straat en omgewing en 'n verrasende uitleg van die huis, iets heeltemal anders en oorspronklik!
Hierdie is 'n moet sien om te waardeer. Boorgat en alarm stelsel. Huis skep die idee van by 'n vakansie oort wees glo my. Hele huis is gemaklik en baie prakties met 'n heerlike onthaal area. Toesluit motorhuis en genoeg parkeering vir kuier gaste. Buite tuin stoep. Veilige omgewing met baie goeie herverkoop.
Vir meer inligting of navrae skakel my gerus om nie uit te mis nie.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 683.00
  • Yes
  • Beautiful Garden
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Tiles And Carpets
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 1,534.00
  • Yes
  • Paint & Plaster
  • Outstanding
  • Steel And Wood
  • Rhino
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Zink

Vicinity:

Grimbeek Park

Schools:

Laerskool Baillie park, Hoƫrskool Gimnasuim, NWU
  • Map of Area

Tersia Jacobs

House for sale in Grimbeeck Park - 4 bedroom, Tersia Jacobs
Office: 018... 0182933235 Show Numbers
Cell: 082... 0825768860 Show Numbers
Email: ... Tersia Jacobs Show Email
Fax: 0865319336
View my Properties

Big Real Estate

Office: 086... 0861 111 244 Show Numbers
Fax: 0866751858

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Grimbeeck Park, Potchefstroom, North West

It is only once every few years that a house in Lupine street comes in...
R 2 590 000

Grimbeeck Park, Potchefstroom, North West

This 3-Bedroom with 2 and a half bathroom upmarket townhouse has the c...
R 1 365 000
  • R 2,490,000

    3 Bedroom House for sale in BAILLIE PARK

  • R 2,490,000

    4 Bedroom House for sale in VAN DER HOFF PARK

  • R 2,490,000

    5 Bedroom House for sale in DAM AREA

  • R 2,490,000

    3 Bedroom House for sale in Baillie Park

  • R 2,480,000

    4 Bedroom House for sale in Grimbeeck Park

  • R 2,480,000

    4 Bedroom House for sale in Noord Sentraal

  • R 2,479,000

    3 Bedroom Residential for sale in Van Der Hoff Park

  • R 2,475,000

    3 Bedroom House for sale in Tuscany Ridge

  • R 2,460,000

    8 Bedroom Residential for sale in Van Der Hoff Park