Flats for sale in Kanonierspark - 2 bedroom 13529531

For Sale
Back

Flats, Kanonierspark, Potchefstroom | Ref: 13529531

2 Bedroom Flat Up For Grabs

'n Fantastiese geleentheid net hier in Potchefstroom. Netjiese 2 slaapkamer woonstel in gesogte area. 56 sq groot met 'n sitkamer en oop plan kombuis, badkamer met bad, wasbak en toilet. Baie goeie belegging, Onder dak parkering en gesamentlike braai, braai boma en lekker lapa area vir sosiale geleenthede. Mont serrat is onder nuwebestuur wat die swembad oorgedoen het,en tuine wat pragtig instant gehou word, kameras en fantastiese sekuriteit.
Tuine word daagliks aandag gegee en daar is Dstv en Wifi geriewe wat dit so vergemaklik vir enige persoon wat daar woon,wie soek nou nie Wifi en Dstv nie. Naby aan NWU, Virgin Active, Medi Clinic Hospitaal en so baie ander besighede. Baie gewild onder Mediese Studente wat hul proef jaar hier wil kom doen. Daar word baie gepraat oor die netjiese kompleks en die veilgheid daarvan. hierdie is werklik 'n moet sien eiendom so skakel my so gou moontlik om teleurstelling te voorkom.
Kanoniersprk
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 188.00
  • 975.00
  • Yes
  • Neat
  • Tiles
  • Yes
  • Yes
  • 56.00
  • 56.00
  • Yes
  • Paint & Plaster
  • Good
  • Steel
  • Rhino
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 2
  • Tile
  • Good

Vicinity:

KannoniersPark

Schools:

NWU, Gimnasuim Hoƫrskool, Mooirivier Laerskool
  • Map of Area

Tersia Jacobs

Flats for sale in Kanonierspark - 2 bedroom, Tersia Jacobs
Office: 018... 0182933235 Show Numbers
Cell: 082... 0825768860 Show Numbers
Email: ... Tersia Jacobs Show Email
Fax: 0865319336
View my Properties

Big Real Estate

Office: 086... 0861 111 244 Show Numbers
Fax: 0866751858

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Kanonierspark, Potchefstroom, North West

This is a great investment buy with a potential rental income of R1200...
R 1 270 000

Kanonierspark, Potchefstroom, North West

Studente woonstel in Noord-wes, Potchefstroom, Kannonierspark. Netjie...
R 1 160 000
  • R 650,000

    2 Bedroom Flats for sale in Die Bult

  • R 650,000

    3 Bedroom Duplex for sale in GRIMBEECK PARK

  • R 650,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Kannoniers Park

  • R 650,000

    3 Bedroom Duplex for sale in GRIMBEECK PARK

  • R 650,000

    2 Bedroom Flats for sale in Kanonierspark

  • R 650,000

    Vacant Land for sale in Grimbeeck Park

  • R 650,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Die Bult

  • R 650,000

    3 Bedroom House for sale in KANNONIERS PARK

  • R 650,000

    2 Bedroom Apartment for sale in Kannoniers Park