Bachelor for sale in Kannoniers Park - 1 bedroom 13529530

For Sale
Back

Bachelor, Kannoniers Park, Potchefstroom | Ref: 13529530

Roodeberg Village

Roodeberg is n Pragtige kompleks gebou in n relatiewe stil area in kannoniers park, dis baie ruim en al te lekker vir ontspanning met n lieflike swembad. Baie mooi opgepasde en versorgde tuin en ook nog n groot braai area wat jy nie sommer vol mense gan kry nie.Die Woonstel is wel n Bachelors maar is perfek vir iemand wat alleen wil bly met meer as genoeg spasie. Hierdie Woonstel is 'n goeie koop vir 'n eerste koper of 'n belegger koper, selfs vir jong werkende persone,waarde vir geld. Dis by die kampus, omtrent soo 1km da vanaf en baie naby die weermag basis. Daar is ook goeie sekuriteits met toesig beheer. Die woonstelle is onder nuwe bestuur en hulle gee baie aandag aan al die instand houding en maak die tuine oortreflik mooi vir hul inwoners. Wonderlike braai geriewe met meer as genoeg plek vir alle vriende se vriende en nog familie ook. Die omliggende area het besighede naby en alle maniere van onspaning, vanaf roomys winkels na resturante en koffie winkels. Daar is wel onderdak parkeering vir u voertuig en ook parkeering vir kuier gaste. 'n Wifi hotspot is mos altyd 'n plus punt en daar is ook plek om jou kleure te doen. As jy jou kind op n veilige plek wil laat woon is hierdie 'n moet sien.
Vir meer inligting of navrae skakel my gerus.
Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 300.00
  • 715.00
  • Yes
  • Beautiful Garden
  • Yes
  • Tiles
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 25.00
  • 25.00
  • Yes
  • Plaster
  • Good
  • Steel
  • Rhino
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • 3
  • Zink
  • Neat

Vicinity:

kannoniers Park

Schools:

NWU Pukke, Hoƫrskool Gimnasium
  • Map of Area

Tersia Jacobs

Bachelor for sale in Kannoniers Park - 1 bedroom, Tersia Jacobs
Office: 018... 0182933235 Show Numbers
Cell: 082... 0825768860 Show Numbers
Email: ... Tersia Jacobs Show Email
Fax: 0865319336
View my Properties

Big Real Estate

Office: 086... 0861 111 244 Show Numbers
Fax: 0866751858

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Kannoniers Park, Potchefstroom, North West

Hierdie drie slaapkamer en 2 badkamer eenheid is baie mooi uitgeverf e...
R 1 025 000

Kannoniers Park, Potchefstroom, North West

Less than 2 kilo's from the Northwest University, lies an outstanding ...
R 3 600 000
  • R 335,000

    1 Bedroom Bachelor for sale in Kanonierspark

  • R 335,000

    1 Bedroom Apartment for sale in BULT WEST

  • R 330,000

    1 Bedroom Flats for sale in Central

  • R 330,000

    1 Bedroom Flats for sale in Kannoniers Park

  • R 330,000

    1 Bedroom Bachelor for sale in Kannoniers Park

  • R 330,000

    Vacant Land for sale in Van Der Hoff Park

  • R 330,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Kannoniers Park

  • R 330,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Central

  • R 330,000

    1 Bedroom Flats for sale in Potchefstroom Central