Flats for sale in Central - 1 bedroom 13549008

For Sale
Back

Flats, Central, Potchefstroom | Ref: 13549008

Bachelor Flat up for grabs

Hierdie woonstel is n moet sien !!kompleks word ook baie goed in stand gehou deur die Bestuurende agente, en is baie gewild
Tramonto woonstelle is sentraal gelee in Potchefstroom. Baie goed geprys ,goeie afwerking, waarde vir jou geld. Woonstel is baie netjies en ook modern met n voltydse wag aan diens.Elektriese omheinings en gaste parkerings., baie veilig.
Hierdie woonstelle is baie populer by studente en ook werkende jong mense, baie weermag jong getroude paartjies veral vir jou eerste koop of vir n goeie belegging. Kompleks het braai geriewe en ook n gesamentlike swembad.
Naby aan baie verskeidenheid besighede , koffie winkels ens.afstand van Noord Wes Universeteit is so 4 kilometer.
Omdat hierdie woonstel so sentraal gelee is , is dit naby baie skole.
Moenie te lank wag en hierdie goeie koop mis loop nie, om te gaan kyk en vir meer inligting skakel my so gou moontlik om nie so geleentheid te mis nie.



Your private notes:
Need to be lgged in to use this feature

Features

  • 300.00
  • 517.00
  • Yes
  • Yes
  • Neat
  • Yes
  • Yes
  • Tiles
  • Yes
  • Yes
  • 34.00
  • 34.00
  • Yes
  • Brick Face
  • Good
  • Steel
  • Rhino
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • Yes
  • NO PETS AL
  • Yes
  • Yes
  • 3
  • Zink
  • Good

Vicinity:

Mooirivier Mall , baie verskillende besighede

Schools:

Noord Wes Universiteit , Hoër Volkskool en M.L Fick laerskool
  • Map of Area

Tersia Jacobs

Flats for sale in Central - 1 bedroom, Tersia Jacobs
Office: 018... 0182933235 Show Numbers
Cell: 082... 0825768860 Show Numbers
Email: ... Tersia Jacobs Show Email
Fax: 0865319336
View my Properties

Big Real Estate

Office: 086... 0861 111 244 Show Numbers
Fax: 0866751858

Contact

(By registering a user account, you indicate that you have read and agree to our Terms and Conditions)
Switch to Rentals
Find Your Home
Other Properties for sale

Central, Potchefstroom, North West

This lovely family home consists of 3 bedrooms with built-in-cupboards...
R 1 140 000

Central, Potchefstroom, North West

This heart warming house will give you that true "feel at home" sensat...
R 1 570 000
  • R 336,000

    1 Bedroom Apartment for sale in DASSIE RAND

  • R 335,000

    0 Bedroom Apartment for sale in DASSIE RAND

  • R 335,000

    0 Bedroom Bachelor for sale in Kanonierspark

  • R 335,000

    1 Bedroom Apartment for sale in DIE BULT

  • R 330,000

    1 Bedroom Flats for sale in Central

  • R 330,000

    0 Bedroom Apartment for sale in POTCHEFSTROOM CENTRAL

  • R 330,000

    0 Bedroom Bachelor for sale in Kanonierspark

  • R 330,000

    Vacant Land for sale in Van Der Hoff Park

  • R 330,000

    1 Bedroom Apartment for sale in Central